| 2003 World Press Foto kompetisie | ||
| Vorige | Terug na indeks | Volgende |
![]() | ||
| Reuters fotograaf Ahmed Jadallah, arriveer by 'n hospitaal met ernstige beserings na 'n aanval in die Gaza strook. Jadallah, wat die eerste prys vir harde nuusfoto's losgeslaan het (sien vorige foto), het 'n been gebreek in tydens die operasie. Foto: Reuters. | ||