| 2003 World Press Foto kompetisie |
||
| Vorige | Terug na indeks | Volgende |
![]() | ||
| Die World Press Foto van die jaar 2003 is geneem deur Jean-Marc Bouju van die Associated Press (AP) en wys 'n Irakse man en sy 4-jarige seun in 'n oorlogkamp naby Najaf. Foto: AP Photo/Jean-Marc Bouju. | ||