Groot brander tydens hawefees
- Feb 2003
Vorige
Terug na indeks
Volgende
Mnr Alewyn van Wyk en sy seun Naas, van Kuilsrivier, het benoude oomblikke beleef tydens die hawefees toe 'n reuse brander hulle van die hawemuur afgeslaan het. Gelukkig was die NET-CARE 911 boot naby om hul te red. (foto/Die Burger Mouton van Zyl)