Sizzlers-moordsaak
Vorige Terug na indeks Volgende
Een van die verdagtes het tatoeëermerke van 'n slang op sy linker bo-arm en "Fast Guns" op sy regter pols gehad. Hy is beskryf as iemand met rooi gebleikte hare en 'n bokbaardjie.