BuiteBurger se Lesersgalery - 2002
Vorige Terug na indeks Volgende
Die Kerk van Sao Francisco in Ouro Preto, Brasilië. Ouro Preto was eens die rykste goudmyndorp in Suid-Amerika, en het van die mooiste kerkies in Brasilië. Die dorpie self is nie baie groot nie, maar het 'n opwindende studentelewe, en groot toerisme-industrie van besoekers wat die kerke en die wêreld verken. Foto: Emile Myburgh