BuiteBurger se Lesersgalery - 2002
Vorige Terug na indeks Volgende
Dit is die vergulde binnekant van die Moederkerk van Ons Dame van die Pilaar (Igreja Matriz da Nossa Senhora do Pilar) in Ouro Preto. Die goud, waarmee baie kerke in Brasilië versier is, kom uit die goudmyne wat in die agtiende en negentiende eeu deur slawe ontgin is. Foto: Emile Myburgh