Charlize Theron
Vorige
Terug na indeks
Volgende
Charlize arriveer by 'n perskonferensie in Toronto vroeg in 2004. Die ekstra vetrolletjies, gekweek vir haar rol as die prostituut in "Monster," is weg. Foto: Tobin Grimshaw, AP