Charlize Theron
Vorige
Terug na indeks
Volgende
Met die trofee vir beste aktrise wat sy onlangs op die negende Critics Choice-toekenningsplegtigheid in Beverly Hills ontvang het, is Charlize vereer vir haar spel in die rolprent "Monster". Foto: Fred Prouser