Charlize Theron
Vorige
Terug na indeks
Volgende
Die Hollywood-ster, Charlize Theron, op toer in Suid-Afrika. In Junie 2001 was sy 'n gas by RCP Media se Prestige-toekennings vir vroue in Midrand. Foto: Dawid Roux