| Die Burger top foto's 2003 | ||
| Vorige | Terug na indeks | Volgende |
![]() | ||
| Leo van Eeden (12) van Durbanville beïndruk sy maters met sy vinnige voetwerk op die Boogaloos-skaatsplankbaan by Canal Walk. Baie jongmense het hul wintervakansie en bring hul tyd in die buitelug deur. Foto: Esa Alexander Klik hier om 'n vergroting te bestel | ||