| Die Burger top foto's 2003 | ||
| Vorige | Terug na indeks | Volgende |
![]() | ||
| Siyathemba Ngcaca (links) en Onke Gabyza (albei 17) van die Hoërskool Isilimela in Langa bestudeer Isolde Krams se Tattooed Woman van naderby. Dié kunswerk was een van die inskrywings vir die Brett Kebble-kunskompetisie, wat in Oktober in die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum te sien was. Foto: Jo-Anne Cavanagh Klik hier om 'n vergroting te bestel | ||