| Die Burger top foto's 2003 | ||
| Vorige | Terug na indeks | Volgende |
![]() | ||
| "Ek verdien 'n medalje as die skoonste, eerlikste politikus in die geskiedenis van Suid-Afrika," het mnr. Peter Marais gesê toe lede van die Skerpioene met leë hande by sy huis weg is nadat hulle dit in Februarie deurgesoek het vir dokumente oor die Roodefonteinskandaal. Foto: Antonie Robertson Klik hier om 'n vergroting te bestel | ||