| Die Burger top foto's 2003 | ||
| Vorige | Terug na indeks | Volgende |
![]() | ||
| Mnr. Gerald Morkel, voormalige Wes-Kaapse premier en oudburgemeester van Kaapstad, soek in Junie skuiling teen die reën buite die hooggeregshof. Dit was die derde dag van die hofsaak oor seksuele teistering en laster waarby drie voormalige Wes-Kaapse politici betrek is. Foto: Yunus Mohamed Klik hier om 'n vergroting te bestel | ||