| Die Burger top foto's 2003 | ||
| Vorige | Terug na indeks | Volgende |
![]() | ||
| Zackie Achmat en Manto Tshabalala-Msimang, minister van gesondheid, wissel woorde. TAC het die minister uitgejou en herhaaldelik onderbreek toe sy haar toespraak wou lewer tydens 'n internasionale konferensie oor staatsgesondheidsdienste in die Eastern Boulevard Holiday Inn in Woodstock. Foto: Yunus Mohamed Klik hier om 'n vergroting te bestel | ||