| Die Burger top foto's 2003 | ||
| Vorige | Terug na indeks | Volgende |
![]() | ||
| Die Idols-kroonprinses van Guguletu, Poseletso Sejosingoe (18), groet haar aanhangers op die Kaapstadse lughawe. Sejosingoe en die wenner in dié kompetisie, Anke Pietrangeli (20), was in Oktober vir 'n blitsbesoek in Kaapstad. Duisende aanhangers het hulle op die lughawe, by Sejosingoe se skool in Guguletu, die Hoërskool Fezeka, en by die Canal Walk-winkelsentrum verwelkom. Foto: Esa Alexander Klik hier om 'n vergroting te bestel | ||