| Die Burger top foto's 2003 | ||
| Vorige | Terug na indeks | Volgende |
![]() | ||
| 'n Watermassa stroom langs die Brakrivier af nadat die wal van die Bellair-dam naby Montagu gebreek het. Talle plase en geboue in die omgewing is in Maart vernietig na swaar reën. Foto: Mouton Van Zyl Klik hier om 'n vergroting te bestel | ||