| Die Burger top foto's 2003 | ||
| Vorige | Terug na indeks | Volgende |
![]() | ||
| Francois Rautenbach, bekend as die aantreklike Tiaan in SABC2 se gewilde sepie 7de Laan , het in November saam met die model Ilse Nel Port Elizabeth op hol gejaag met die opname van 'n musiekrolprent vir sy debuut-CD, Draai . Hulle het vroegoggend op Hobiestrand in die Vriendelike Stad begin met die opname. Foto: Werner Hills Klik hier om 'n vergroting te bestel | ||