| Die Burger top foto's 2003 | ||
| Vorige | Terug na indeks | Volgende |
![]() | ||
| Mnr. Alewyn van Wyk van Kuilsrivier gryp sy seun, Naas, kort voordat 'n reuse-brander hulle onverwags van die hawebreekwatermuur in Tafelbaai afgeslaan het. Die pa en seun is later deur bote uit die water gered. Foto: Mouton Van Zyl Klik hier om 'n vergroting te bestel | ||