| Die Burger top foto's 2003 | ||
| Vorige | Terug na indeks | Volgende |
![]() | ||
| De Villiers Basson (5) vergaap hom aan Parrie by die Twee Oseane-akwarium. Die akwarium het hom die gramskap van Struisbaai se inwoners op die hals gehaal nadat dié pylstert in April uit Struisbaai se hawe verwyder is. Foto: Yunus Mohamed Klik hier om 'n vergroting te bestel | ||