| Die Burger top foto's 2003 | ||
| Vorige | Terug na indeks | Volgende |
![]() | ||
| Dié Kaapse kormorant strek sy nek voordat hy saam met agt maters naby Robbeneiland in die see vrygelaat is. Hulle is in Mei saam met nog voëls deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Stigting vir die Bewaring van Kusvoëls (Sankub) versorg nadat hulle met olie besmeer is. Foto: Mouton Van Zyl Klik hier om 'n vergroting te bestel | ||