2003 in Foto's - Internasionale Hoogtepunte
Vorige
Terug na indeks
Volgende
Die foto van 'n vuil, bebaarde oudpres. Saddam Hoesein van Irak is deur die Amerikaanse weermag die węreld ingestuur nadat hy op sy geboortedorp, Tikrit, in hegtenis geneem is. Foto: Amerikaanse weermag, AP