Amerikaanse mariniers help 'n soldaat van Irak om water uit 'n bottel te drink. Sowat 200 Irakse soldate het hulle oorgegee binne 'n uur nadat dié Amerikaanse eenheid die grens van Irak uit die noorde van Koeweit oorgesteek het, 21 Maart. Foto: Itsuo Inouye, AP
|