2003 in Foto's - Internasionale Hoogtepunte
  Vorige Terug na indeks Volgende  
'n Boliviaanse betoger spring oor 'n padversperring naby die bekende area, La Paz. Protesaksie deur die land se arm Indiese meerderheid teen Sanchez de Lozada het in Oktober 'n hoogtepunt bereik na 'n ekonomiese krisis.
Foto: Jose Luis Quintana, REUTERS