Die Braziliaanse fotograaf Raphael Lima Teixeira (regs) trek deur die lug toe 'n stampmotor teen versperrings bots. Texeira, 'n joernalistiek student, is noodlottig gewond. Die fotograaf wat hierdie oomblik op film verewig het, Marcio Rodrigues, het in Desember die Esso Toekenning vir Joernalistiek daarmee gewen. Foto: Marcio Rodrigues, REUTERS/Fotocom.net
|