2003 in Foto's - Internasionale Hoogtepunte
  Vorige Terug na indeks Volgende  
New York was in Augustus in donker gehul met 'n reuse-kragonderbreking. Duisende pendelaars is gestrand gelaat en mense is in die moltreinstelsel vasgevang, wat angsvolle herinneringe aan die aanvalle op 11 September 2001 opgeroep het.
Foto: George Widman, AP