2003 in Foto's - Internasionale Hoogtepunte
  Vorige Terug na indeks Volgende  
Mense drom saam by 'n watergat in Natwarghad, Wes-Indië in 'n poging om verligting te vind teen die ergste droogte in meer as 'n dekade, 1 Junie.
Foto: Amit Dave, REUTERS