2003 in Foto's - Internasionale Hoogtepunte
Vorige
Terug na indeks
Volgende
Die Iranse Siamese tweeling Ladan en Laleh Bidjani (29), wat aan die kop verbind was, afgeneem op 11 Junie - bykans 'n maand voordat hulle tydens 'n skeidingsoperasie in die Raffles-hospitaal in Singapoer gesterf het.
Foto: Bob Strong, REUTERS