2003 in Foto's - Internasionale Hoogtepunte
  Vorige Terug na indeks Volgende  
Brandende wrakstukke van die Columbia-ruimtetuig trek deur die lug nadat dit ontplof het bo Texas op pad terug vanaf die internasionale ruimtestasie. Al sewe ruimtevaarders het gesterf, 1 Februarie. Foto: Dr. Scott Lieberman, REUTERS